John Heard (akteur)

John Heard
Geboortenaam John Heard Jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Heard (7 Maart 1945 – 21 Julie 2017) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Big (1988), Home Alone (1990), Home Alone 2: Lost in New York (1992), en The Guardian (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy